DIE HOOGSTE HOF VAN APPéL BREI DIE AKSIE VIR EMOSIONELE SKOK EN PSIGIATRIESE LETSEL TOT VERLOOFDES UIT Road Accident Fund v Sauls 2002 2 SA 55 (HHA)

Authors

  • JM Potgieter

DOI:

https://doi.org/10.17159/obiter.v25i2.14870

Keywords:

emosionele skok, psigiese, opsetlike skoktoediening

Abstract

Die unieke kenmerk van die Hoogste Hof van Appèl se beslissing in Road Accident Fund v Sauls (2002 2 SA 55 (HHA)) is dat appèlregter Olivier (met wie Hefer WHR, Streicher AR, Navsa AR en Conradie WAR saamstem) die toekenning bevestig - van regter Knoll in die verhoorhof - van ‟n deliksaksie weens die nalatige veroorsaking van emosionele skok, of psigiese of ‟n psigiatriese letsel aan ‟n persoon weens die waarneem of verneem van die dood of besering van ‟n nie-bloedverwant (die primêre slagoffer) naamlik eersgenoemde se verloofde. Die beslissing verteenwoordig ‟n uitbreiding van die kategorieë van verwantskap tussen die eiser (wat skok opdoen) en die beseerde op grond waarvan voorheen met hierdie tipe eis geslaag is, byvoorbeeld dié tussen ouer en kind, broer en broer, en - weliswaar in die geval van opsetlike skoktoediening - tante en neef.

Downloads

Download data is not yet available.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

25-09-2022

How to Cite

JM Potgieter. (2022). DIE HOOGSTE HOF VAN APPéL BREI DIE AKSIE VIR EMOSIONELE SKOK EN PSIGIATRIESE LETSEL TOT VERLOOFDES UIT Road Accident Fund v Sauls 2002 2 SA 55 (HHA). Obiter, 25(2). https://doi.org/10.17159/obiter.v25i2.14870

Issue

Section

Cases

Most read articles by the same author(s)