VERKEER DIE SOEPEL MAATSTAF VIR JURIDIESE KOUSALITEIT IN GEVAAR? mCubed International (Pty) Ltd v Singer NNO 2009 4 SA 471 (HHA)

Authors

  • JM Potgieter

DOI:

https://doi.org/10.17159/obiter.v31i3.12340

Keywords:

juridiese kousaliteit

Abstract

Hierdie bydrae beoordeel die Hoogste Hof van Appèl se vertolking en toepassing in mCubed van die soepel maatstaf vir juridiese kousaliteit teen die agtergrond van die wyse waarop die howe hierdie maatstaf en ander juridiese kousaliteitskriteria, veral sedert S v Mokgethi (1990 1 SA 32 (A)) hanteer het.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

15-09-2021

How to Cite

JM Potgieter. (2021). VERKEER DIE SOEPEL MAATSTAF VIR JURIDIESE KOUSALITEIT IN GEVAAR? mCubed International (Pty) Ltd v Singer NNO 2009 4 SA 471 (HHA). Obiter, 31(3). https://doi.org/10.17159/obiter.v31i3.12340

Issue

Section

Cases

Most read articles by the same author(s)