REKTIFIKASIE (EN KONDONASIE?) VAN VERKEERDELIK-ONDERTEKENDE TESTAMENTE Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C)

Authors

  • Francois du Toit

DOI:

https://doi.org/10.17159/obiter.v29i2.13262

Keywords:

VERKEERDELIK-ONDERTEKENDE TESTAMENTE

Abstract

Ondanks die statiese beeld van die erfreg (De Waal “The Social and Economic Foundations of the Law of Succession” 1997 Stell LR 162) kom Suid-Afrikaanse howe tog van tyd tot tyd voor ‘n res nova op dié regsgebied te staan. Die vraag wat regter Goliath in Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C) moes beantwoord, het nog nie tevore voor ’n Suid-Afrikaanse hof gedien nie (par [30]): is rektifikasie moontlik ten opsigte van testamente wat die wense van die betrokke testateurs korrek verwoord, maar deur die “verkeerde” testateurs onderteken is?

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

11-02-2022

How to Cite

Francois du Toit. (2022). REKTIFIKASIE (EN KONDONASIE?) VAN VERKEERDELIK-ONDERTEKENDE TESTAMENTE Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C). Obiter, 29(2). https://doi.org/10.17159/obiter.v29i2.13262

Issue

Section

Cases

Most read articles by the same author(s)