DESKUNDIGE GETUIENIS VAN BREINGOLFAFDRUKKE EN “THERMAL IMAGING”
DOI:
https://doi.org/10.17159/obiter.v29i3.12625Keywords:
brain fingerprinting, thermal imaging, deskundige getuienisAbstract
Die tegniek van “brain fingerprinting” oftewel breingolfafdrukke en “thermal imaging” is beide vorme van deskundige getuienis. Die omskrywing en die werking van hierdie tegnieke, die voor- en nadele verbonde aan hierdie tegnieke en die akkuraatheid van die tegnieke word bespreek. Die tegniek van breingolfafdrukke word met die poligraaftoets vergelyk en die aanvaarding van getuienis van hierdie tegniek word aan die hand van regspraak bespreek.