TY - JOUR AU - Izette Knoetze, PY - 2021/10/22 Y2 - 2024/03/29 TI - DESKUNDIGE GETUIENIS VAN BREINGOLFAFDRUKKE EN “THERMAL IMAGING” JF - Obiter JA - Obiter VL - 29 IS - 3 SE - Notes DO - 10.17159/obiter.v29i3.12625 UR - https://obiter.mandela.ac.za/article/view/12625 SP - AB - <p>Die tegniek van “brain fingerprinting” oftewel breingolfafdrukke en “thermal imaging” is beide vorme van deskundige getuienis. Die omskrywing en die werking van hierdie tegnieke, die voor- en nadele verbonde aan hierdie tegnieke en die akkuraatheid van die tegnieke word bespreek. Die tegniek van breingolfafdrukke word met die poligraaftoets vergelyk en die aanvaarding van getuienis van hierdie tegniek word aan die hand van regspraak bespreek.</p> ER -