KONDONASIE VAN VORMGEBREKKIGE TESTAMENTE – DIE FINALE WOORD? Bekker v Naude 2003 5 SA 173 (HHA)
DOI:
https://doi.org/10.17159/d2ramh76Keywords:
vormgebrekkige testament, kondonasieAbstract
Die Hoogste Hof van Appèl kry in Bekker v Naude uiteindelik na 11 jaar die geleentheid om uitspraak te gee oor die uitleg van artikel 2(3) van die Wet op Testamente 7 van 1953 in soverre dit bepaal dat ’n vormgebrekkige testament gekondoneer kan word indien dit opgestel of verly is deur ’n persoon wat sedert die opstel of verlyding daarvan oorlede is.
Downloads
Download data is not yet available.
Downloads
Published
10-09-2025
Issue
Section
Cases
How to Cite
MC Schoeman-Malan, & A van der Linde. (2025). KONDONASIE VAN VORMGEBREKKIGE TESTAMENTE – DIE FINALE WOORD? Bekker v Naude 2003 5 SA 173 (HHA). Obiter, 24(2). https://doi.org/10.17159/d2ramh76



.png)